Hoenderhok-Braai
07 Junie 2025
Ons nooi alle HARTBEESPOORT BESIGHEDE of GROEPE VAN 10 uit om hierdie informele kuiergeleentheid eksklusief saam met ons te kom vier!
07 Junie 2025 - vanaf 13h00 - Hartbeespoort
*NB: Hierdie geleentheid is nie oop aan die publiek nie. Slegs besighede wat 'n hok bespreek, en die lede van elke hok sal toegang kry tot die Hoenderhok-Braai gronde op 07/06/2025.

