Baie dankie vir jou belangstelling! Hoop om jou daar te sien! 07 Junie 2025 | 13h00 | Hartbeespoort
*NB: Hierdie geleentheid is nie oop aan die publiek nie. Slegs besighede wat 'n hok bespreek, en die lede van elke hok sal toegang kry tot die Hoenderhok-Braai gronde op 07/06/2025.